Korporatiewe beheer – Finansiële jaareinde
Die finansiële jaar van ’n maatskappy staan bekend as die rekenkundige periode. Ingevolge artikel 27 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”), het elke maatskappy wat geregistreer is ingevolge die Wet ’n finansiële jaareinde. Hierdie datum word vervat op die Kennisgewing van Inkorporasie-dokument van ’n betrokke maatskappy. Die eerste finansiële jaareinde van […]
Wenke om geregistreerde besonderhede op datum te hou
Voordat u jaarlikse opgawe voltooi word, is dit belangrik om seker te maak dat kontak-, adres-, bank- en openbare offisiersbesonderhede van die entiteit (hetsy vir ’n individu, maatskappy, trust of enige ander entiteit) korrek is, deur dit te bevestig en op te dateer met gebruik van die RAV01-vorm. Die RAV01-besonderhede kan op twee maniere bevestig en […]