#ZuydamZest Episode 1
Zuydam Konsult kook met voedselkonsultant, Heleen Meyer, in ’n reeks kort kook-episodes. In die eerste episode berei Henk van Zuydam, eienaar van Zuydam Konsult, en Heleen ’n lekker pesto voor terwyl hulle gesels oor doeltreffende kombuisgereedskap, besigheidsfinansiering en passie! Net so belangrik soos die regte kombuisgereedskap is vir die beste resultate, maak suksesvolle rekeningkunde ook …